Moord op Griekwastad. Die storie van die Steenkamp-treurspel
Book information
Description
Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het. Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos 'n veldbrand: daar was 'n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde. Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes. Maar soos die stof gaan lê, vorm 'n ander prentjie. 'n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het. Sy vertel hier die storie van Don Steenkamp en die familietragedie wat op die Steenkamps se Naauwhoek-plaas afgespeel het.
Similar books
Eet Heerlik
2013 · EPUB
'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter
2020 · EPUB
My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog
2020 · EPUB
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk
2020 · EPUB
Ridders van die grondpad: 'n Gids vir avontuur-motorfietse
2014 · EPUB
Jagveld
2017 · EPUB
Haar naam is Ragel
2013 · EPUB
Haar ma se kind
2015 · EPUB