AFRIKAANS

Haar ma se kind

Book information

Publisher
Lux Verbi
Year
2015
ISBN
9780796318619, 9780796318602, 9780796318640
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
1 MB (1255345 bytes)
Pages
\0
Time added
2023-01-22 20:36:40

Description

Dania Pietersen is Dora en Jonnie Stals se susterskind wat vandat sy tien jaar oud is, by hulle inwoon. Sy is 'n modelkind wat haar sakgeld verdien deur babas en ou mense op te pas, in die skool en op die sportveld presteer, en boonop oulik toneel speel. Vakansies gaan sy gereeld na Ma-Lea in Worcester, tensy Jo-Anne al die pad van Londen af kom kuier. Dan roer sy nie, want tussen hulle is daar 'n baie spesiale band. Volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind. Maar wie gaan dit vir haar sê? Hoe kan hulle, noudat dit lyk asof die dag van waarheid weer eens uitgestel moet word.

Similar books