Katja se Avonture Boek 1: ’n Sappige Beloning (Afrikaans Edition)
Book information
Description
Die Jaagtog na Spek is ’n kort roman en avontuur van ’n liefdevolle kat met ’n towerstert wat mal is oor gebraaide spekhappies. Katja Kieterkat raak tydens ’n somervakansie by die see bevriend met Frederik Flap, die flappende seeumeeu met een been. In haar poging om hom te help wraak neem teen die gulsige kat van die hotel wat sy been afgebyt het, bevind sy haarself in ’n regte KATastrofe met wollerige winterpantoffels en ’n paar eienaardige en vreesaanjaende menslike karakters. Na haar gewaagde reddingspoging kry sy darem ’n vuurwarm beloning!
Similar books
Eet Heerlik
2013 · EPUB
'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter
2020 · EPUB
My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog
2020 · EPUB
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk
2020 · EPUB
Ridders van die grondpad: 'n Gids vir avontuur-motorfietse
2014 · EPUB
Jagveld
2017 · EPUB
Haar naam is Ragel
2013 · EPUB
Haar ma se kind
2015 · EPUB