Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis (Afrikaans Edition)
Book information
Description
Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis is sonder pretensies en sowaar ’n tuisvoel-boek. Soos die titel noem, maak Nina kosmaak maklik deur bekostigbare, plaaslik beskikbare bestanddele en resepte te gebruik wat ieder en elk sal inspireer om kos met liefde te maak. Met meer as 100 resepte is daar iets vir almal – vanaf happies en heerlike etes vir die boekklub, nuwe kinkels in gewone braairesepte, ’n vleishoofstuk wat hoender, bees, lam, vark en seekos dek tot sop, vegetetariese etes, soet happies en idees vir markdag! Die resepte is maklik om te volg en word gekomplementeer deur pragtige kos- en leefstylfotografie. Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis is ’n resepteboek wat sal verseker dat die familie en vriende terugkeer vir nog. Soos Nina sê, is liefde die sleutelbestanddeel van elke suksesvolle maaltyd.
Similar books
Eet Heerlik
2013 · EPUB
'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter
2020 · EPUB
My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog
2020 · EPUB
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk
2020 · EPUB
Ridders van die grondpad: 'n Gids vir avontuur-motorfietse
2014 · EPUB
Jagveld
2017 · EPUB
Haar naam is Ragel
2013 · EPUB
Haar ma se kind
2015 · EPUB