AFRIKAANS

Dagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster (Afrikaans Edition)

Book information

Publisher
Human & Rousseau
Year
2020
ISBN
9780798180771, 9780798181594, 9780798181600
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
7 MB (6951788 bytes)
Edition
1
Pages
279\0
Time added
2020-09-06 22:25:22

Description

Nikki se skool hou ’n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey ’n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan ’n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .

Similar books