AFRIKAANS

Anna Atoom en die seerower se dolk

Book information

Publisher
NB Publishers;Tafelberg
Year
2011
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
1018 kB (1042195 bytes)
Pages
139\0
Time added
2015-05-04 05:27:52

Description

Hierdie verhaal is 'n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes 'n baie sterk "groen" boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem 'n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met 'n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in 'n reeks van drie boeke.

Similar books