AFRIKAANS

Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses (Afrikaans Edition)

Book information

Publisher
Human & Rousseau
Year
2020
ISBN
9780798180788, 9780798181617, 9780798181624
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
8 MB (8401337 bytes)
Edition
1
Pages
311\0
Time added
2020-09-06 22:21:15

Description

Brandon doen vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dork-op-ys na ’n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?

Similar books