AFRIKAANS

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek

Book information

Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2012
ISBN
9781770224360, 9781770224247, 9781770224254, 9781770224261
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
14 MB (14643915 bytes)
Edition
1
Pages
\0
Time added
2023-01-09 04:49:42

Description

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika—die oues sowel as die jonges—sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae. Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde. Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorlê, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!

Similar books