AFRIKAANS

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Book information

Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2013
ISBN
9781770076600, 9781432303044, 9781432303051
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
9 MB (8925528 bytes)
Edition
3
Pages
\0
Time added
2023-01-04 09:01:23

Description

Die voeding van babas en kleuters is 'n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik 'n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die hedendaagse norme.meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind 'n gesonde voorsprong te geevindingryke, prettige voorstelle om heerlike etes voor te berei, asook vir grootmaat en vriesresepte vir siek of allergiese kindersraad met kieskeurige, huiwerige eters'n praktiese gids tot voeding, spening, spyskaartbeplanning en kosse om te vermy.

Similar books