Gemaklik in jou eie lyf
Book information
Description
Leandie du Randt, is 'n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook 'n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees. Die boek word as 'n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerp dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteur. Alhoewel daar 'n sterk geestelike boodskap is, 'preek' die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.
Similar books
父母祸害论: 父母要懂的爱的心理学
2011 · EPUB
Phobias: Fighting the Fear
2011 · EPUB
Одна справа: Як робити менше, а встигати быльше
2017 · EPUB
Измененные черты характера. Как медитация меняет ваш разум, мозг и тело
2020 · EPUB
愛情,也要用點心機: 搶救愛情大作戰
2010 · EPUB
Some Do Care: Contemporary Lives of Moral Commitment
2010 · EPUB
When Battered Women Kill
2008 · EPUB
Счастливый ребёнок
2020 · EPUB