Nog Maklike soet happies vir kinders
Book information
Description
Elke hoofstuk in Nog Maklike Soet Happies vir Kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit 'n middelstuik vir die tafel in wat gebruik kan word as die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografie en stilering vertoon die peuselhappies op 'n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.
Similar books
제사와 축문(祭祀와 祝文)
2012 · EPUB
Taste Pure and Simple: Irresistible Recipes for Good Food and Good Health
2012 · EPUB
Рецепты повседневных блюд. Вкусно и просто
2023 · EPUB
PASA私廚房.慢滋味
2017 · EPUB
The Guide To Great Beer Brewing
2013 · EPUB
Dieting and Weight Loss: Clean Eating Recipes with Green Smoothies
2013 · EPUB
Gluten Free Recipes: Gluten Free Diet and Gluten Free Vegan
2013 · EPUB
The Venison Cookbook: Venison Dishes from Fast to Fancy
2011 · EPUB