Nuwe Stories 3 (Afrikaans Edition)
Book information
Description
Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale – soos byeengebring deur Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn – belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaigher, Carla Kargaard, Corné Koegelenberg, Martin Laubscher, Ilisna Nel, Carien Smith, Tanya van Buuren, Heloïse van der Walt, Christina van Deventer en Elani Venter.
Similar books
Nuwe Stories 2 (Afrikaans Edition)
2013 · EPUB
Eet Heerlik
2013 · EPUB
'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter
2020 · EPUB
My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog
2020 · EPUB
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk
2020 · EPUB
Ridders van die grondpad: 'n Gids vir avontuur-motorfietse
2014 · EPUB
Jagveld
2017 · EPUB
Haar naam is Ragel
2013 · EPUB