Die Vernuftige Verkleurmannetjie
Book information
Description
'n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,wat oor die avonture van 'n tuinverkleurmannetjie handel. 'nVolle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktiefaan die storie deel te neem!Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, 'n ywerigekinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerigeillustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke engewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maarlees soos 'n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elementevan onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampeen, uiteindelik, oorwinning!Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'OorspronklikeAfrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassiekeliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal bykinders en hul ouers aanklank vind.
Similar books
EDGE: How To Handle: Your Mum
2014 · EPUB
Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend
2013 · EPUB
All About Madam C.J. Walker
2018 · EPUB
All About Stephen Hawking
2018 · EPUB
All About Steve Wozniak
2018 · EPUB
All About Winston Churchill
2018 · EPUB
哎呀呢: 安全人生的36种智慧
2015 · EPUB
Dear Jelly: Family Letters from the First World War
2014 · EPUB