Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend
Book information
Description
Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneusse soektog na statuur neem kinders op 'n betowerendemaanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsameen bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waarMeneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeëMeneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower metpragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diereskets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prentesal 'n gunsteling by klein kindertjies wees.Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis 'n gereeldestorie vir slaaptyd wees!Ook in Engels beskikbaar.
Similar books
EDGE: How To Handle: Your Mum
2014 · EPUB
All About Madam C.J. Walker
2018 · EPUB
All About Stephen Hawking
2018 · EPUB
All About Steve Wozniak
2018 · EPUB
All About Winston Churchill
2018 · EPUB
哎呀呢: 安全人生的36种智慧
2015 · EPUB
Dear Jelly: Family Letters from the First World War
2014 · EPUB
Die Vernuftige Verkleurmannetjie
2013 · EPUB