Mark Toe!
Book information
Description
Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf 'n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net 'n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto's en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir 'n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte...
Similar books
Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders (Afrikaans Edition)
2016 · EPUB
Kids' Market Day
2014 · EPUB
Eet Heerlik
2013 · EPUB
'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter
2020 · EPUB
My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog
2020 · EPUB
Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk
2020 · EPUB
Ridders van die grondpad: 'n Gids vir avontuur-motorfietse
2014 · EPUB
Jagveld
2017 · EPUB