Uit die Oond: 'n Stap-vir-stap gids tot suksesvolle gebak
Book information
Description
Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto's haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar resepte wat 'n effens groter uitdaging bied. Dit is dus voorwaar 'n boek met 'n ruim verskeidenheid waarin jy jou kan verlustig. Uit die oond is 'n uiters omvattende handleiding vir tuisgebak waarsonder geen liefhebber van gebak behoort te wees nie!
Similar books
제사와 축문(祭祀와 祝文)
2012 · EPUB
Taste Pure and Simple: Irresistible Recipes for Good Food and Good Health
2012 · EPUB
Рецепты повседневных блюд. Вкусно и просто
2023 · EPUB
PASA私廚房.慢滋味
2017 · EPUB
The Guide To Great Beer Brewing
2013 · EPUB
Dieting and Weight Loss: Clean Eating Recipes with Green Smoothies
2013 · EPUB
Gluten Free Recipes: Gluten Free Diet and Gluten Free Vegan
2013 · EPUB
The Venison Cookbook: Venison Dishes from Fast to Fancy
2011 · EPUB