Bybelstories vir Kinders
Book information
Description
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op 'n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur 'n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is 'n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.
Similar books
Angels, Angels All Around
2013 · EPUB
Dad Has to Go
2021 · EPUB
Discipleship for Kids: Helping Children Grow in Christ
2023 · EPUB
Kids' Big Questions for God: 101 Things You Want to Know
2023 · EPUB
The Story of Home: God at Work in the Bible's Tales of Home
2023 · EPUB
The Looooong Narrow Pharaoh & the Midwives Who Gave Birth to Freedom
2017 · EPUB
The Big Book of Bible Stories for Toddlers
2018 · EPUB
The Lion Tells His Side of the Story: Hey God, I'm Starving in This Den So Why Won't You Let Me Eat This Guy Named Daniel?!
2014 · EPUB