AFRIKAANS

Die Breinchirurg Se Dieet: Span Jou Brein in Om Gewig Te Verloor En Gesond Te Leef

Book information

Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2015
ISBN
9780143531364
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
3 MB (3124497 bytes)
Pages
\0
Time added
2023-01-06 13:41:03

Description

In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchrirurg, 'n maklike, veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af. Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verloor en handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank. Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaal in eenvoudige, reguit taal. Dié gids wys hoe ons ons breinkrag kan gebruik om ons eetgewoontes aan te pas op 'n natuurlike manier. Dit bemagtig mens met kennis oor kossoorte wat jou maer en gesond hou, en sit stap-vir-stap uiteen hoe jy beheer oor jou welstand kan neem sonder om staat te maak op modediëte of eetlusdempers. Dié sakpasboekie verskaf volledige inligting oor die energiewaardes van kossoorte en bevat heerlike maaltydplanne wat help met gewigsverlies sonder lyding en skuldgevoelens.

Similar books