Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies
Book information
Description
DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto's. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.
Similar books
Gut Reaction: A day-by-day programme for choosing and combining foods for better health and easy weight loss
2013 · EPUB
Preparing for the Perimenopause and Menopause: No. 1 Sunday Times Bestseller
2021 · EPUB
The Creative Act: A Way of Being: The Sunday Times bestseller
2023 · EPUB
The Well-Balanced Family: Reduce Screen Time and Increase Family Fun, Fitness and Connectedness
2019 · EPUB
Immortal for a Moment: Small Answers to Big Questions About Life, Love and Letting Go
2018 · EPUB
Menopausia: Una mirada feminista desde el buentrato
2022 · EPUB
DESCOMPLICAR a MENOPAUSA: O que é, quando acontece, o que esperar, como gerir
2022 · EPUB
Sana sin esfuerzo: Los 9 pilares para recuperar tu salud
2017 · EPUB