C'est la vie: Van lief en leed en kanse vat
Book information
Description
"Meesleurend, hartseer en snaaks ... vol vonkel." - Marita van der Vyver Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in 'n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die "beste boetiekhotel in die streek" geskep. Die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie: die wêreldwye finansiële krisis, en 'n ernstige ongeluk wat Lanie se eks-man in 'n koma laat. Boonop dreig die beleggers om haar hotel van Kaapstad af te bestuur. Dan is daar die kwaai brandweerbaas en die Franse burokrasie om mee rekening te hou, die uittartende kamerbediende, ander eksentrieke hotelpersoneel, die ongewone bure en Franse vriende. Lanie se kleurryke vertelling raak aan die diep hartseer wat voluit leef kan meebring, maar ook aan die ekstase van jou drome nastreef. Al is dit 'n vet kans wat jy vat...
Similar books
From Chains to Change
2012 · EPUB
Pondlife: A Swimmer's Journal
2013 · EPUB
One of Them
2023 · EPUB
Seventeen
2023 · EPUB
我这一生 (My Life)
2013 · EPUB
The Urban Hermit
2008 · EPUB
Even to the Edge of Doom: A Love that Survived the Holocaust
2011 · EPUB
Girl Hidden
2021 · EPUB