AFRIKAANS

Soaps, Bubbles & Scrubs: Natural Products to Make for Your Body and Home

Book information

Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2013
ISBN
9781432302009
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
21 MB (22037273 bytes)
Pages
\0
Time added
2023-01-15 04:22:28

Description

Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met 'n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student 'n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan 'n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op 'n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.

Similar books