AFRIKAANS

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

Book information

Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2013
ISBN
9781775840619, 9781920544713, 9781775840602, 9781920544706
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
8 MB (8835170 bytes)
Edition
1
Pages
\0
Time added
2023-01-04 11:26:30

Description

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongstetoevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel diebelangrikste en interessantste gesteentes en minerale vanons geologies opwindende streek bekend.Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soortegesteentes, met die klem op dié wat die bekendste ofalgemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van dieonderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en mineralesowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul diehelder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttigehulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, ofenigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika seunieke geologiese erfenis.

Similar books