AFRIKAANS

Kinders Grootmaak: Wat Niemand Jou Ooit Vertel Het Nie

Book information

Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2015
ISBN
9781432307110, 9781770076648, 9781432307127
Language
afrikaans
Format
EPUB
Filesize
13 MB (13147473 bytes)
Pages
\0
Time added
2023-01-09 03:13:54

Description

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto's. Dié boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal – oordeelkundige dissiplinering.

Similar books