Net mooi fine: Die vervolg op C'est la Vie
Book information
Description
Net mooi fine is die opvolg van Lanie van Reenen se suksesvolle boek C'est la Vie. Hierin beskryf sy wat gebeur het sedert haar hotelprojek in Frankryk gefaal het; hoe sy die nuwe realiteite van haar eie gestroopte lewe te bowe moet kom terwyl sy ook die verwerende château moet probeer red of verkoop. Op haar pad na heling onderneem Lanie vele avonture: soms alleen per fiets, soos wanneer sy die Camino Portuguese voltooi; maar ook te voet, soos die tog na die berg Everest se basiskamp wat sy ter wille van liefdadigheid onderneem. In hierdie ontroerende omstandighede ontstaan die vraag: Wat is die somtotaal van verlies? En hoe groot is die wins wat verlies tot gevolg kan hê as jy bewustelik daarmee omgaan, sodat ʼn mens ten slotte kan sê: "Eintlik is alles net mooi fine"?
Similar books
Жизнь под кайфом. Откровенная автобиография
2022 · EPUB
马云:路有多远就能走多远 (Ma Yun): Walk as Far as the Road Ends
2014 · EPUB
Лина Костенко
2020 · EPUB
玉石全书(Jade Encyclopedia)
2008 · EPUB
文房器物100讲(100 Lectures on Study Appliance)
2010 · EPUB
北京十年 (A Decade in Beijing)
2011 · EPUB
金大中自述 (The Portrait of Kim Dae-jung)
2011 · EPUB
大师的少年时光(培养最优秀孩子的66个秘诀(Masters' Adolescent Years:66 Secrets of Raising Brilliant Children)
2010 · EPUB