AFRIKAANS

Fassinerende Mens

Book information

Publisher
Christliche Literatur-Verbreitung
Year
2003
ISBN
389397637X
Language
afrikaans
Format
PDF
Filesize
4 MB (4081133 bytes)
Pages
\0
Time added
2022-05-08 10:32:12

Description

Wat sou u verwag van ‘n boek met die titel Fassinerende mens? Die Duitse titel is Faszinierend Mensch. Ons herken hierin die Latynse woord fascinare (Engels facinate), wat oorspronklik betower beteken het, maar nou gebruik word in die sin van boeiend. Wat boei en fassineer ons? Wat begeester ons werklik? ‘n Skildery van ‘n groot skilder, die stem van ‘n sanger, die meevoerende speel van ‘n musikant, of ‘n vernuftige tegniese uitvinding? Hierdie werk gaan oor die algemene vraag: Wat is die mens?

Similar books