Natuurlewe Van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids
Book information
Description
Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar 'n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. 'n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.
Similar books
Living with Goats: Everything You Need to Know to Raise Your Own Backyard Herd
2013 · EPUB
Winter (Barnes & Noble Digital Library): From the Journal of Henry David Thoreau
2011 · EPUB
The Fire Smart Home Handbook: Preparing for and Surviving the Threat of Wildfire
2014 · EPUB
Field and Forest: Classic Hunting Stories
2013 · EPUB
A Traveller in Little Things
2011 · EPUB
Explore New Zealand Nature: A Natural History Road Trip
2022 · EPUB
Global Chorus: 365 Voices on the Future of the Planet
2014 · EPUB
Moose: Falcon Pocket Guide
2014 · EPUB